Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Januarie bl. 6
  • 28 Januarie – 3 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 Januarie – 3 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Januarie bl. 6

28 Januarie – 3 Februarie

Handelinge 27-28

  • Lied 129 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Paulus seil na Rome”: (10 min.)

    • Han 27:23, 24 – ’n Engel het vir Paulus gesê dat hy en al die mense op die skip die storm sou oorleef (bt 208 ¶15)

    • Han 28:1, 2 – Die skip waarop Paulus was, het by Malta gesink (bt 209 ¶18; 210 ¶21)

    • Han 28:16, 17 – Paulus het veilig in Rome aangekom (bt 213 ¶10)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Han 27:9 – Wat was “die vas van die versoendag”? (“die vas van die versoendag”, studienota oor Han 27:9 in nwtsty)

    • Han 28:11 – Wat maak die detail oor die skip se boegbeeld so interessant? (“Seuns van Zeus”, studienota oor Han 28:11 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Han 27:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 2).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) lv 139-141 ¶16-17 (th studie 3)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 103

  • ‘Paulus het God gedank en moed geskep’: (15 min.) Bespreking. Speel die video ‘Yster word deur yster geslyp’ – Uittreksel. Moedig almal aan om na die hele video te gaan kyk.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 3 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 93 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel