Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 November bl. 2
  • 5-11 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 November bl. 2

5-11 November

JOHANNES 20-21

  • Lied 35 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Het jy my liewer as hulle?”: (10 min.)

    • Joh 21:1-3 — Na Jesus se dood het Petrus en van die ander dissipels gaan visvang

    • Joh 21:4-14 — Na Jesus se opstanding het hy aan Petrus en van die ander dissipels verskyn

    • Joh 21:15-19 — Jesus het Petrus gehelp om te verstaan wat hy eerste moet stel (“het Jesus vir Simon Petrus gesê” en “het jy my liewer as hulle?”, studienotas oor Joh 21:15 in nwtsty; “die derde keer”, studienota oor Joh 21:17 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Joh 20:17 — Wat het Jesus bedoel met sy woorde aan Maria Magdalena? (“Hou op om aan my vas te klou”, studienota oor Joh 20:17 in nwtsty)

    • Joh 20:28 — Hoekom het Tomas Jesus “My Here en my God” genoem? (“My Here en my God!”, studienota oor Joh 20:28 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 20:1-18

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 73 ¶21-22 — Nooi die persoon na die vergadering.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 37

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 15 ¶18-23, venster “My besluit het tot ’n gelukkige, bevredigende lewe gelei”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 45 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel