15-21 Oktober
JOHANNES 13-14
Lied 100 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Ek het vir julle die voorbeeld gestel”: (10 min.)
Joh 13:5 — Jesus het die dissipels se voete gewas (“die voete van die dissipels te was”, studienota oor Joh 13:5 in nwtsty)
Joh 13:12-14 — Die dissipels was verplig om “mekaar se voete te was” (“behoort”, studienota oor Joh 13:14 in nwtsty)
Joh 13:15 — Al Jesus se dissipels moet sy voorbeeld van nederigheid navolg (w99 3/1 31 ¶1)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Joh 14:6 — Hoe is Jesus “die weg en die waarheid en die lewe”? (“Ek is die weg en die waarheid en die lewe”, studienota oor Joh 14:6 in nwtsty)
Joh 14:12 — Hoe sou diegene wat geloof in Jesus gestel het “groter werke” doen as wat hy gedoen het? (“groter werke as dié”, studienota oor Joh 14:12 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 13:1-17
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek terwyl jy informeel vir iemand getuig.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Liefde identifiseer ware Christene — Verwerp selfsug en ergerlikheid”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ‘Julle moet liefde onder mekaar hê’ — Verwerp selfsug en ergerlikheid. Bespreek die venster “Bybelse voorbeeld om oor te peins”, as daar tyd is.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 14 ¶15-19 en venster “Hoe eerlik is ek?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 120 en gebed