1-7 Oktober
JOHANNES 9-10
Lied 25 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jesus sorg vir sy skape”: (10 min.)
Joh 10:1-3, 11, 14 — Jesus, “die goeie herder”, ken sy skape persoonlik en sorg baie goed vir hulle (“Skaapkraal”, media oor Joh 10:1 in nwtsty; w11 5/15 7-8 ¶5)
Joh 10:4, 5 — Die skape ken Jesus se stem, en nie die stem van vreemdelinge nie (cf 124-125 ¶17)
Joh 10:16 — Jesus se skape is in eenheid met mekaar (“bring”, studienota oor Joh 10:16 in nwtsty)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Joh 9:38 — In watter sin het die bedelaar wat eers blind was aan Jesus hulde bewys? (“het aan hom hulde bewys”, studienota oor Joh 9:38 in nwtsty)
Joh 10:22 — Wat was die toewydingsfees? (“die toewydingsfees”, studienota oor Joh 10:22 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 9:1-17
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.
Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 14 ¶1-2a
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.)
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 14 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 3 en gebed
a Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!