Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Augustus bl. 5
  • 20-26 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Augustus bl. 5

20-26 Augustus

LUKAS 21-22

  • Lied 27 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Julle verlossing kom nader”: (10 min.)

    • Lu 21:25 — Verskriklike dinge sal gedurende die groot verdrukking gebeur (kr 226 ¶9)

    • Lu 21:26 — Vyande van Jehovah sal paniekerig raak

    • Lu 21:27, 28 — Wanneer Jesus kom, sal die getroues verlos word (w16.01 7-8 ¶17; w15 7/15 13 ¶13)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 21:33 — Wat beteken Jesus se woorde moontlik in hierdie vers? (“Hemel en aarde sal verbygaan”, “my woorde sal hoegenaamd nie verbygaan nie”, studienotas oor Lu 21:33 in nwtsty)

    • Lu 22:28-30 — Watter verbond het Jesus gesluit, met wie het hy dit gesluit en wat sal daardeur bereik word? (w14 10/15 16-17 ¶15-16)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 22:35-53

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op iets wat dikwels in julle gebied gesê word wat die gesprek kan laat doodloop.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Wys wat om te sê wanneer die huisbewoner besig is.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 136

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 12 ¶1-8

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 41 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel