Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Augustus bl. 2
  • 6-12 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Augustus bl. 2

6-12 Augustus

LUKAS 17-18

  • Lied 18 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wys dat jy dankbaar is”: (10 min.)

    • Lu 17:11-14 — Jesus het tien melaatses gesond gemaak (“tien melaatse manne”, studienota oor Lu 17:12 in nwtsty “gaan wys julle vir die priesters”, studienota oor Lu 17:14 in nwtsty)

    • Lu 17:15, 16 — Net een van die melaatses het teruggegaan om vir Jesus dankie te sê

    • Lu 17:17, 18 — In hierdie verslag kan ons sien hoe belangrik dit is om te wys dat ons dankbaar is (w08 8/1 14-15 ¶8-9)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 17:7-10 — Hoekom het Jesus hierdie illustrasie vertel? (“nikswerd”, studienota oor Lu 17:10 in nwtsty)

    • Lu 18:8 — Van watter soort geloof praat Jesus in hierdie vers? (“die geloof”, studienota oor Lu 18:8 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 18:24-43

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 4 ¶1-2a

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 39

  • “Dink aan die vrou van Lot”: (15 min.) Bespreking.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 11 ¶20-22 en venster “Hoe kan ek my huwelik versterk?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 117 en gebed

a Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel