Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Junie bl. 4
  • 11-17 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Junie bl. 4

11-17 Junie

LUKAS 1

  • Lied 137 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wees nederig, soos Maria”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Lukas.]

    • Lu 1:38 — Sy het haar toewysing nederig aanvaar (ia 149 ¶12)

    • Lu 1:46-55 — Sy het Jehovah geloof deur na sy Woord te verwys (ia 150-151 ¶15-16)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Lu 1:69 — Wat word bedoel met “’n horing van redding”? (“’n horing van redding”, studienota oor Lu 1:69 in nwtsty)

    • Lu 1:76 —  In watter sin sou Johannes die Doper “voor Jehovah uit gaan”? (“jy sal voor Jehovah uit gaan”, studienota oor Lu 1:76 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Lu 1:46-66

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Eerste herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 92

  • Plaaslike behoeftes: (8 min.) Een opsie is om die inligting vir die jaarteks van 2018 te bespreek (w18.01 8-9 ¶4-7).

  • Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 9 ¶1-12 en venster “Ek het die krag gevind om sedelik rein te wees”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 58 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel