Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Junie bl. 2
  • 4-10 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Junie bl. 2

4-10 Junie

MARKUS 15-16

  • Lied 95 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jesus het profesieë vervul”: (10 min.)

    • Mr 15:3-5 — Hy het stilgebly toe hy beskuldig is

    • Mr 15:24, 29, 30 — Hulle het die lot gewerp om te sien wie sy klere gaan kry, en hy is bespot (“sy boklere verdeel”, studienota oor Mr 15:24 in nwtsty; “hulle kop geskud”, studienota oor Mr 15:29 in nwtsty)

    • Mr 15:43, 46 — Hy is saam met die rykes begrawe (“Josef”, studienota oor Mr 15:43 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mr 15:25 — Hoekom lyk dit asof die Bybelverslae verskil oor wanneer Jesus aan die paal gehang is? (“die derde uur”, studienota oor Mr 15:25 in nwtsty)

    • Mr 16:8 — Hoekom bevat die New World Translation nie die lang of die kort slot in die Evangelie van Markus se hoofteks nie? (“want hulle het gevrees”, studienota oor Mr 16:8 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 15:1-15

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) jl les 2a

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 63

  • “Volg Christus se voetstappe noukeurig”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah se naam is die belangrikste.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 8 ¶19-26, vensters “Span ek my in om te doen wat reg is?” en “By God is alles moontlik”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 140 en gebed

a Brosjure: Wie doen vandag Jehovah se wil?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel