Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Mei bl. 6
  • 28 Mei – 3 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 Mei – 3 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Mei bl. 6

28 Mei – 3 Junie

MARKUS 13-14

  • Lied 55 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Moenie deur mensevrees verstrik word nie”: (10 min.)

    • Mr 14:29, 31 — Die apostels het nie gedink dat hulle Jesus sou verloën nie

    • Mr 14:50 — Toe Jesus in hegtenis geneem is, het al die apostels hom verlaat en gevlug

    • Mr 14:47, 54, 66-72 — Petrus het die moed gehad om Jesus te verdedig en hom op ’n afstand te volg, maar het later drie keer gesê dat hy Jesus nie ken nie (ia 200 ¶14; it-2-E 619 ¶6)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mr 14:51, 52 — Wie was die jong man waarskynlik wat naak weggekom het? (w08 2/15 30 ¶6)

    • Mr 14:60-62 — Wat is dalk die rede dat Jesus hierdie keer die hoëpriester se vraag beantwoord het? (jy-E 287 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 14:43-59

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na die vergadering.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks. Bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 171-172 ¶17-18a

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 73

  • “Jehovah sal jou help om dapper te wees”: (15 min.) Bespreking. Speel die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 8 ¶11-18

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 81 en gebed

a Boek: Wat leer die Bybel werklik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel