Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Mei bl. 2
  • 7-13 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Mei bl. 2

7-13 Mei

MARKUS 7-8

  • Lied 13 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Neem jou folterpaal op en volg my voortdurend”: (10 min.)

    • Mr 8:34 — Ons moet onsself verloën as ons Christus wil volg (“laat hy homself verloën”, studienota oor Mr 8:34 in nwtsty; w92 8/1 17 ¶14)

    • Mr 8:35-37 — Jesus vra twee vrae wat ons help om oor ons prioriteite te dink en daarop te fokus (w08 10/15 25-26 ¶3-4)

    • Mr 8:38 — Ons het moed nodig om Christus te volg (jy-E 143 ¶4)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mr 7:5-8 — Hoekom was handewassery vir die Fariseërs so belangrik? (w16.08 30 ¶1-4)

    • Mr 7:32-35 — Hoe het Jesus vir ons ’n voorbeeld gestel deur die manier waarop hy hierdie dowe man se gevoelens in ag geneem het? (w00 2/15 17-18 ¶9-11)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 7:1-15

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 156-157 ¶6-7a

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 51

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • “Berei julle kinders voor om Christus te volg”: (10 min.) Bespreking.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 7 ¶20-28

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 60 en gebed

a Boek: Wat leer die Bybel werklik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel