30 April – 6 Mei
MARKUS 5-6
Lied 151 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jesus kan ons geliefdes wat gesterf het, opwek”: (10 min.)
Mr 5:38 — Ons treur wanneer ’n geliefde sterf
Mr 5:39-41 — Jesus het mag oor diegene wat in die dood “slaap” (“het nie gesterf nie, maar slaap”, studienota oor Mr 5:39 in nwtsty)
Mr 5:42 — Die toekomstige opstanding sal “groot ekstase” veroorsaak (jy-E 118 ¶6)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Mr 5:19, 20 — Hoekom het Jesus hierdie keer ander instruksies as gewoonlik gegee? (“vertel vir hulle”, studienota oor Mr 5:19 in nwtsty)
Mr 6:11 — Wat beteken dit om ‘die stof wat onder julle voete is af te skud’? (“skud die stof wat onder julle voete is af”, studienota oor Mr 6:11 in nwtsty)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 6:1-13
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Wys vir die huisbewoner die webwerf jw.org/af.
Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks en vraag vir die volgende keer.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 36 ¶23-24a — Wys hoe ons mense se hart kan bereik.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Gebruik ons Gereedskap vir Velddiens op ’n doeltreffende manier”: (5 min.) Bespreking.
Ons vind vertroosting in Jehovah se organisasie: (10 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Watter moeilike tye het die Peras deurgemaak? Wat het hulle gehelp om te volhard? Hoekom moet ons by ons teokratiese roetine bly wanneer ons moeilike tye deurmaak?
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 7 ¶10-19, venster “Beskou ek bloed as heilig?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 72 en gebed
a Boek: Wat leer die Bybel werklik?