Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 April bl. 5
  • 23-29 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 April
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 April bl. 5

23-29 April

MARKUS 3-4

  • Lied 77 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jesus maak mense op die Sabbat gesond”: (10 min.)

    • Mr 3:1, 2 — Die Joodse godsdiensleiers het na ’n rede gesoek om Jesus te veroordeel (jy-E 78 ¶1-2)

    • Mr 3:3, 4 — Jesus het geweet dat hulle beskouing van die Sabbatswet onredelik en onskriftuurlik is (jy-E 78 ¶3)

    • Mr 3:5 — Jesus was “diep bedroef oor die ongevoeligheid van hulle hart” (“met verontwaardiging . . . diep bedroef”, studienota oor Mr 3:5 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mr 3:29 — Wat beteken dit om teen die heilige gees te laster, en wat is die gevolge daarvan? (“teen die heilige gees laster”, “skuldig aan ewige sonde”, studienotas oor Mr 3:29 in nwtsty)

    • Mr 4:26-29 — Wat kan ons leer uit Jesus se illustrasie van die saaier wat slaap? (w14 12/15 12-13 ¶6-8)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mr 3:1-19a

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Derde herbesoek: (3 min. of minder) Kies jou eie teks en bied ’n studiepublikasie aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 34-36 ¶21-22a — Wys hoe ons mense se hart kan bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 103

  • “Laat hom wat ore het om te luister, luister”: (15 min.) Verduidelik hoe ons Markus 4:9 moet verstaan (“Laat hom wat ore het om te luister, luister”, studienota oor Mr 4:9 in nwtsty). Speel die video Word wys deur na raad te luister. Bespreek dan die venster “Luister na raad en aanvaar dissipline” in hoofstuk 4 van ‘Hou julle in God se liefde’.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 7 ¶1-9, vensters Die versoeningskrag van bloed en Respek vir die lewe van diere

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 123 en gebed

a Boek: Wat leer die Bybel werklik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel