Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 April bl. 2
  • 2-8 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 2-8 April
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 April bl. 2

2-8 April

MATTEUS 26

  • Lied 19 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die Pasga en die Gedenkmaal — Ooreenkomste en verskille”: (10 min.)

    • Mt 26:17-20 — Jesus het sy laaste pasga saam met sy apostels geëet (“Die Pasga-ete”, media oor Mt 26:18 in nwtsty)

    • Mt 26:26 — Die Gedenkmaalbrood stel Jesus se liggaam voor (“beteken”, studienota oor Mt 26:26 in nwtsty)

    • Mt 26:27, 28 — Die Gedenkmaalwyn stel Jesus se “bloed van die verbond” voor (“bloed van die verbond”, studienota oor Mt 26:28 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 26:17 — Hoekom kan ’n mens sê dat 13 Nisan “die eerste dag van die ongesuurde koeke” was? (“Op die eerste dag van die ongesuurde koeke”, studienota oor Mt 26:17 in nwtsty)

    • Mt 26:39 — Wat is dalk die rede dat Jesus gebid het: “Laat hierdie beker by my verbygaan”? (“laat hierdie beker by my verbygaan”, studienota oor Mt 26:39 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 26:1-19

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 55-56 ¶21-22a en Aanhangsel op bl. 206

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 20

  • Plaaslike behoeftes: (8 min.)

  • Word Jehovah se vriend — Die losprys: (7 min.) Speel die video. Nooi daarna ’n paar jong kinders na die verhoog en vra hulle die volgende vrae: Hoekom word mense siek, raak hulle oud en gaan hulle dood? Watter hoop het Jehovah ons gegee? Met wie wil jy graag in die Paradys gesels?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv Aanhangsel bl. 212-215

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 74 en gebed

a Boek: Wat leer die Bybel werklik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel