Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Februarie bl. 2
  • 5-11 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Februarie bl. 2

5-11 Februarie

MATTEUS 12-13

  • Lied 27 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die illustrasie van die koring en die onkruid”: (10 min.)

    • Mt 13:24-26 — ’n Man het goeie saad in sy saailand gesaai, en sy vyand het onkruid tussenin gesaai (w13 7/15 9-10 ¶2-3)

    • Mt 13:27-29 — Die koring en die onkruid het saam gegroei totdat dit tyd was vir die oes (w13 7/15 10 ¶4)

    • Mt 13:30 — Tydens die oes het die werkers eers die onkruid bymekaargemaak en toe die koring (w13 7/15 12 ¶10-12)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 12:20 — Hoe kan ons Jesus se medelye navolg? (“smeulende vlaspit”, studienotas oor Mt 12:20 in nwtsty)

    • Mt 13:25 — Sou iemand in die ou tyd regtig onkruid in ’n ander man se saailand saai? (w16.10 32)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 12:1-21

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 21-23 ¶10-12a

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 68

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • “Illustrasies oor die Koninkryk en wat dit vir ons beteken”: (10 min.) Bespreking oor hoe hierdie illustrasies ons met ons bediening kan help.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv Aanhangsel bl. 207-209

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 10 en gebed

a Boek: Wat leer die Bybel werklik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel