Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Januarie bl. 2
  • 1-7 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-7 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Januarie bl. 2

1-7 Januarie

MATTEUS 1-3

  • Lied 14a en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die koninkryk van die hemele het naby gekom”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Matteus.]

    • Mt 3:1, 2 — Johannes die Doper het verkondig dat die toekomstige Koning van die hemelse Koninkryk binnekort sou kom (“gepreek”, “koninkryk”, “koninkryk van die hemele”, “het naby gekom”, studienotas oor Mt 3:1, 2 in nwtsty)

    • Mt 3:4 — Johannes die Doper het ’n eenvoudige lewe gelei, en sy hele lewe het daarom gedraai om God se wil te doen (“Johannes die Doper se klere en voorkoms”, “Sprinkane”, “Wilde heuning”, media oor Mt 3:4 in nwtsty)

  • Soek na geestelike skatte (8 min.)

    • Mt 1:3 — Hoekom het Matteus vyf vrouens tussen al die mans genoem toe hy Jesus se geslagslys neergeskryf het? (“Tamar”, studienota oor Mt 1:3 in nwtsty)

    • Mt 3:11 — Hoe weet ons dat doop algehele onderdompeling in water is? (“doop julle”, studienota oor Mt 3:11 in  nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 1:1-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Sien Voorgestelde gesprekke.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 39-40 ¶6-7.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 72

  • Jaarlikse diensrapport: (15 min.) Toespraak deur ’n ouer man. Nadat die takkantoor se brief oor die jaarlikse diensrapport gelees is, moet daar ’n onderhoud gevoer word met verkondigers wat vooraf gekies is en wat gedurende die afgelope jaar uitstekende ondervindinge in die bediening gehad het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 2 ¶1-11

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 137 en gebed

a Van hierdie week af sal ons die nuwe sangboek, ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah, gebruik.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel