Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Desember bl. 3
  • 11-17 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Desember bl. 3

11-17 Desember

SAGARIA 1-8

  • Lied 146 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Gryp die slip van ’n Joodse man vas”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Sagaria.]

    • Sag 8:20-22—Mense uit al die tale van die nasies soek Jehovah se goedkeuring (w14 11/15 27 ¶14)

    • Sag 8:23—Diegene met ’n aardse hoop gaan gewillig saam met die gesalfde oorblyfsel en ondersteun hulle (w16.01 21 ¶4; w09 2/15 27 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Sag 5:6-11—Watter verantwoordelikheid het ons vandag wanneer dit by goddeloosheid kom? (w17.10 25 ¶18)

    • Sag 6:1—Wat stel die twee berge van koper voor? (w17.10 27-28 ¶7-8)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Sag 8:14-23

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.6a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) g17.6—Die tydskrif is tydens die vorige besoek geplaas. Demonstreer ’n herbesoek en lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 5 ¶1-2.b

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 96

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Kontak almal in die gebied”: (15 min.) Bespreking. Speel die video “Die mees afgeleë deel van die aarde” hoor die goeie nuus.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 22 ¶17-24, hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 134 en gebed

a Ontwaak!, nr. 6 van 2017

b Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel