Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 November bl. 5
  • 20-26 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 November bl. 5

20-26 November

MIGA 1-7

  • Lied 26 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wat verwag Jehovah van ons?”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Miga.]

    • Mi 6:6, 7—Offerandes aan Jehovah beteken niks as ons nie ons medemens reg behandel nie (w08 5/15 6 ¶20)

    • Mi 6:8—Jehovah verwag nie te veel van ons nie (w12 11/1 22 ¶4-7)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mi 2:12—Hoe het hierdie profesie waar geword? (w07 11/1 15 ¶5)

    • Mi 7:7—Hoekom moet ons “’n wagtende houding” teenoor Jehovah hê? (w03 8/15 24 ¶20)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mi 4:1-10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Ps 83:18—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Eks 3:14—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 122-124 ¶20-21a

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 106

  • Plaaslike behoeftes: (6 min.)

  • Jehovah wil hê dat ons vrygewig moet wees (Spr. 3:27): (9 min.) Speel die video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 21 ¶15-20, tabel “Wat die nabye toekoms inhou,” hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 132 en gebed

a Boek: Wat leer die Bybel werklik?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel