Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 November bl. 4
  • 13-19 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 November bl. 4

13-19 November

OBADJA 1–JONA 4

  • Lied 42 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Leer uit jou foute”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Obadja.]

    • [Speel die video Inleiding tot Jona.]

    • Jon 3:1-3—Jona het uit sy foute geleer (ia 114 ¶22-23)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ob 10—Hoe is Edom “tot onbepaalde tyd uitgeroei”? (w07 11/1 13 ¶5)

    • Ob 12—Watter les kan ons leer uit God se veroordeling van Edom? (jd 112 ¶4-5)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jon 3:1-10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp17.6a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) wp17.6—Die tydskrif is tydens die vorige besoek geplaas. Demonstreer hoe ’n herbesoek gedoen word en wys vir die persoon een van ons Bybelstudiepublikasies.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) ld 12-13b—Kies watter prente bespreek moet word.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 37

  • “Lesse uit die boek Jona”: (15 min.) Speel die video Gesinsaanbidding: Leer by Jona oor Jehovah se medelye en bespreek dan die artikel.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 21 ¶8-14

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 133 en gebed

a Die Wagtoring, nr. 6 van 2017

b Brosjure: Luister na God

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel