Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 November bl. 2
  • 6-12 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 November bl. 2

6-12 November

AMOS 1-9

  • Lied 144 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Soek Jehovah, en bly lewe”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Amos.]

    • Am 5:4, 6—Ons moet Jehovah leer ken en sy wil doen (w04 11/15 24 ¶20)

    • Am 5:14, 15—Ons moet Jehovah se standaarde van goed en sleg aanvaar en leer om dit lief te hê (jd 90-91 ¶16-17)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Am 2:12—Hoe kan ons die les in hierdie vers toepas? (w07 10/1 14 ¶8)

    • Am 8:1, 2—Wat was die betekenis van “’n mandjie somervrugte”? (w07 10/1 14 ¶6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Am 4:1-13

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 141

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Doen ’n herbesoek”: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek dan die video wat wys hoe twee verkondigers ’n herbesoek doen.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr “Deel 7—Koninkryksbeloftes​—Alles word nuut gemaak,” hfst. 21 ¶1-7

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 128 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel