Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Oktober bl. 4
  • 9-15 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 9-15 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Oktober bl. 4

9-15 Oktober

DANIËL 10-12

  • Lied 31 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah het die toekoms van konings vooruitgesien”: (10 min.)

    • Da 11:2—Vier konings het opgestaan vir die Persiese Ryk (dp 212-213 ¶5-6)

    • Da 11:3—Aleksander die Grote het op die toneel verskyn (dp 213 ¶8)

    • Da 11:4—Aleksander se koninkryk is in vier verdeel (dp 214 ¶11)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Da 12:3—Wie is “dié wat insig het”, en wanneer skyn hulle “soos die glans van die uitspansel”? (w13 7/15 13 ¶16, eindnota)

    • Da 12:13—Hoe sal Daniël “opstaan”? (dp 315 ¶18)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Da 11:28-39

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.5a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.5—Die tydskrif is tydens die vorige besoek aangebied. Sit die gesprek voort en lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w16.11 5-6 ¶7-8—Tema: Hoe kan ons Jehovah se voorbeeld navolg oor hoe om ander aan te moedig?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 113

  • Versterk deur Bybelprofesieë: (15 min.) Speel die video Versterk deur “die profetiese woord”.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 19 ¶8-18, hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 126 en gebed

[Voetnoot]

a Ontwaak!, nr. 5 van 2017

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel