28 Augustus–3 September
ESEGIËL 39-41
Lied 107 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Esegiël se tempelvisioen en jy”: (10 min.)
Ese 40:2—Jehovah se aanbidding is hoog bo enige ander vorm van aanbidding verhewe (w99 3/1 11 ¶16)
Ese 40:3, 5—Jehovah sal beslis sy voorneme in verband met rein aanbidding vervul (w07 8/1 10 ¶2)
Ese 40:10, 14, 16—Ons moet volgens Jehovah se verhewe en regverdige standaarde lewe om hom te aanbid op ’n manier wat hy goedkeur (w07 8/1 11 ¶4)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ese 39:7—Hoe ontheilig mense God se naam wanneer hulle hom vir ongeregtigheid blameer? (w12 9/1 21 ¶2)
Ese 39:9—Wat sal ná Armageddon met die oorlogswapens gebeur wat die nasies agterlaat? (w89 8/15 14 ¶20)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 40:32-47
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) fg les 1 ¶1a—Noem die video Wil jy graag goeie nuus hoor? (Moenie die video speel nie.) Bied die brosjure aan.
Herbesoek: (4 min. of minder) fg les 1 ¶2—Lê die grondslag vir die volgende besoek.
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 1 ¶3-4
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Wanneer kan ek weer as ’n hulppionier dien?” (15 min.) Bespreking. Speel die video Sabina Hernández: Met Jehovah se hulp kan ek amper enigiets doen.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 17 ¶1-9
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 92 en gebed
a Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!