21-27 Augustus
ESEGIËL 35-38
Lied 132 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Gog van Magog sal binnekort vernietig word”: (10 min.)
Ese 38:2—Die naam Gog van Magog verwys na ’n groep nasies (w15 5/15 27-28)
Ese 38:14-16—Gog van Magog sal Jehovah se volk aanval (w12 9/15 5-6 ¶8-9)
Ese 38:21-23—Deur Gog van Magog te vernietig sal Jehovah God homself verheerlik en heilig (w14 11/15 27 ¶16)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ese 36:20, 21—Wat is ’n belangrike rede vir goeie gedrag? (w02 6/15 20 ¶12)
Ese 36:33-36—Hoe word hierdie woorde in ons tyd vervul? (w88 9/15 24 ¶11)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 35:1-15
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Ps 37:29—Leer die waarheid aan ander.
Herbesoek: (4 min. of minder) Ge 1:28; Jes 55:11—Leer die waarheid aan ander.
Toespraak: (6 min. of minder) w16.07 31-32—Tema: Wat is die betekenis van die twee stokke wat een stok word?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Geloof”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Streef dinge na wat lojaliteit opbou—Geloof.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 16 ¶18-24, venster “Die waarheid word gesing,” hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 119 en gebed