Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Augustus bl. 4
  • 14-20 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 14-20 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Augustus bl. 4

14-20 Augustus

ESEGIËL 32-34

  • Lied 144 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die wag se groot verantwoordelikheid”: (10 min.)

    • Ese 33:7—Jehovah het Esegiël as ’n wag aangestel (it-2-E 1172 ¶2)

    • Ese 33:8, 9—Die wag het bloedskuld vermy deur mense te waarsku (w88 1/1 28 ¶13)

    • Ese 33:11, 14-16—Jehovah sal mense wat na die waarskuwing luister se lewe spaar (w12 3/15 15 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 33:32, 33—Hoekom moet ons aanhou om te preek al luister mense nie? (w91 3/15 17 ¶16-17)

    • Ese 34:23—Hoe is hierdie vers vervul? (w07 4/1 26 ¶3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 32:1-16

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.4a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.4—Nooi die persoon na ons vergaderinge.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 2 ¶9-10b—Wys hoe om die hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 67

  • “Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Moed”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Vermy dinge wat lojaliteit ondermyn—Mensevrees.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 16 ¶6-17

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 117 en gebed

a Ontwaak!, nr. 4 van 2017

b Brosjure: Goeie nuus wat van God kom!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel