7-13 Augustus
ESEGIËL 28-31
Lied 85 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah het ’n heidense nasie beloon”: (10 min.)
Ese 29:18—Koning Nebukadnesar van Babilon het niks gekry vir sy moeilike verowering van Tirus nie (it-2-E 1136 ¶4)
Ese 29:19—Koning Nebukadnesar het toe Egipte in plaas van Tirus as beloning ontvang (it-1-E 698 ¶5)
Ese 29:20—Jehovah het die Babiloniërs beloon omdat hulle namens hom opgetree het (g86 11/8 27 ¶4-5)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ese 28:12-19—Hoe kan ons sê dat Tirus se heersers soos Satan opgetree het? (it-2-E 604 ¶4-5)
Ese 30:13, 14—Hoe is hierdie profesie vervul? (w03 7/1 32 ¶1-3)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 29:1-12
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om gebeure wat tans in die nuus is in hulle aanbiedings te gebruik. Hulle moet ook goed gebruik maak van die video Wil jy graag goeie nuus hoor? wanneer hulle die Goeie nuus-brosjure aanbied.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (5 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek uit die Jaarboek (yb17 35-36 en venster op bl. 35).
“Kweek eienskappe aan wat God bly maak—Nederigheid”: (10 min.) Bespreking. Speel die video Vermy dinge wat lojaliteit ondermyn—Trots.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr “Deel 5—Koninkryksonderrigting—Knegte van die Koning word opgelei,” hfst. 16 ¶1-5, vensters “Gesinsaanbidding” en “Jaarlikse samekomste wat God se volk verenig”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 20 en gebed