17-23 Julie
ESEGIËL 18-20
Lied 21 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wanneer Jehovah vergewe, vergeet hy ook?”: (10 min.)
Ese 18:19, 20—Jehovah hou elkeen verantwoordelik vir sy eie dade (w12 7/1 18 ¶2)
Ese 18:21, 22—Jehovah wil berouvolle mense graag vergewe en sal nooit weer hulle sondes teen hulle hou nie (w12 7/1 18 ¶3-7)
Ese 18:23, 32—Jehovah vernietig die goddeloses net as ’n laaste uitweg (w08 4/1 8 ¶4; w06 12/1 27 ¶11)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ese 18:29—Hoekom het die Israeliete ’n verkeerde beskouing van Jehovah gekry, en hoe kan ons dieselfde fout vermy? (w13 8/15 11 ¶9)
Ese 20:49—Hoekom het die nasie gedink dat Esegiël met “spreekwoorde” praat, en watter waarskuwing hou dit vir ons in? (w07 7/1 14 ¶3)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 20:1-12
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) 1Jo 5:19—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) Ge 3:2-5—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir die volgende besoek. (Sien mwb16.08 8 ¶2)a
Toespraak: (6 min. of minder) w16.05-E 32—Tema: Hoe kan die gemeente wys dat hulle bly is wanneer daar aangekondig word dat iemand herstel is?
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Vergewe jy jouself?”: (10 min.) Bespreking. Begin deur die video te speel: Onderwerp jou lojaal aan Jehovah se oordele—Wees vergewensgesind.
Jongmense vra—Wat moet ek doen wanneer ek foute maak?: (5 min.) Bespreking van die artikel “Jongmense vra—Wat moet ek doen wanneer ek foute maak?” Begin deur die oudio-opname te speel van die onderhofie “Wat sal jy doen?”
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 15 ¶9-17
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 38 en gebed
a Vergaderingwerkboek, Augustus 2016