10-16 Julie
ESEGIËL 15-17
Lied 11 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Hou jy jou beloftes?”: (10 min.)
Ese 17:1-4—Babilon het Sedekia in koning Jojagin se plek aangestel (w07 7/1 12 ¶6)
Ese 17:7, 15—Sedekia het sy eed van getrouheid verbreek en militêre hulp by Egipte gaan soek (w07 7/1 12 ¶6)
Ese 17:18, 19—Jehovah het van Sedekia verwag om sy belofte te hou (w12 10/15 30 ¶11; w88 9/15 17 ¶8)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ese 16:60—Wat is die ‘verbond wat tot onbepaalde tyd duur’, en wie is almal deel daarvan? (w88 9/15 17 ¶7)
Ese 17:22, 23—Wie is die “sagte takkie” wat Jehovah gesê het hy sou plant? (w07 7/1 12 ¶6)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 16:28-42
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp17.4a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp17.4—Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer? (Moenie die video speel nie.)
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 11 ¶1-2—Nooi die persoon na die vergadering.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Kom jou huweliksgelofte na al is jy teleurgesteld met jou huwelik: (10 min.) Toespraak deur ’n ouer man gebaseer op die Ontwaak! van Maart 2014, bladsy 14-15.
Word Jehovah se vriend—Wees eerlik: (5 min.) Speel die video Word Jehovah se vriend—Wees eerlik. Nooi dan ’n paar jong kinders na die verhoog en vra hulle vrae oor die video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 15 ¶1-8
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 137 en gebed
a Die Wagtoring, nr. 4 van 2017