3-9 Julie
ESEGIËL 11-14
Lied 52 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Het jy ’n hart van vlees?”: (10 min.)
Ese 11:17, 18—Jehovah het belowe dat ware aanbidding herstel sou word (w07 7/1 11 ¶4)
Ese 11:19—Jehovah kan vir ons ’n hart gee wat geneig is om na hom te luister (w16.05 17 ¶9)
Ese 11:20—Jehovah wil hê dat ons moet toepas wat ons leer
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ese 12:26-28—Watter verantwoordelikheid plaas hierdie verse op Jehovah se knegte? (w07 7/1 13 ¶8)
Ese 14:13, 14—Watter lesse leer ons uit die feit dat hierdie persone hier genoem word? (w16.05 30 ¶13; w07 7/1 13 ¶9)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 12:1-10
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek dan waarom dit doeltreffend is.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Plaaslike behoeftes: (15 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek uit die Jaarboek (yb17 41-43).
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 14 ¶15-23, hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 43 en gebed