26 Junie–2 Julie
ESEGIËL 6-10
Lied 141 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Sal jy gemerk wees vir oorlewing?” (10 min.)
Ese 9:1, 2—Esegiël se visioen leer ons waardevolle lesse (w16.06 31-32)
Ese 9:3, 4—Diegene wat gunstig op die predikingswerk reageer, sal gedurende die groot verdrukking gemerk word vir oorlewing
Ese 9:5-7—Jehovah sal nie die regverdiges saam met die goddeloses vernietig nie
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ese 7:19—Hoe help hierdie vers ons om vir die toekoms voor te berei? (w09 9/15 23 ¶10)
Ese 8:12—Hoe wys hierdie vers vir ons dat ’n gebrek aan geloof tot verkeerde gedrag kan lei? (w11 4/15 26 ¶14)
Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?
Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 8:1-12
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Op 4:11—Leer die waarheid aan ander.
Herbesoek: (4 min. of minder) Ps 11:5; 2Ko 7:1—Leer die waarheid aan ander.
Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 127 ¶4-5—Wys hoe om die student se hart te bereik.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Bly by Jehovah se sedelike standaarde”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend—Een man, een vrou.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 14 ¶8-14, venster “‘Hy het tot eer van God gesterfʼ”
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 33 en gebed