Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Junie bl. 5
  • 19-25 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 19-25 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Junie bl. 5

19-25 Junie

ESEGIËL 1-5

  • Lied 75 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Esegiël was bly dat hy God se boodskap kon verkondig”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Esegiël.]

    • Ese 2:9–3:2—Esegiël het die boekrol van “klaagliedere en ’n gekerm en ’n geweeklaag” geëet (w08 7/15 8 ¶6-7; it-1-E 1214)

    • Ese 3:3—Esegiël was dankbaar dat hy Jehovah as ’n profeet kon dien (w07 7/1 12 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 1:20, 21, 26-28—Wat stel die hemelse strydwa voor? (w07 7/1 11 ¶6)

    • Ese 4:1-7—Het Esegiël regtig die toneel uitgebeeld wat die aanval op Jerusalem voorgestel het? (w07 7/1 12 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 1:1-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) T-32a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) T-32—Speel die video Julle gesin kan gelukkig wees​—⁠Inleiding en bied die brosjure aan.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 143 ¶20-21—Wys hoe om die student se hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 153

  • “Hoekom ons dit moet geniet om die goeie nuus te verkondig”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Kry jou vreugde terug deur studie en bepeinsing.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 14 ¶1-7

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 32 en gebed

a Pamflet: Wat is die sleutel tot ’n gelukkige gesinslewe?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel