Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Mei bl. 4
  • 15-21 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 15-21 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Mei bl. 4

15-21 Mei

JEREMIA 39-43

  • Lied 133 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah sal elkeen volgens sy werke vergeld”: (10 min.)

    • Jer 39:4-7—Sedekia het die gevolge van ongehoorsaamheid aan Jehovah gedra (it-2-E 1228 ¶4)

    • Jer 39:15-18—Ebed-Meleg het op Jehovah vertrou en Jehovah het dit waardeer (w12 5/1 31 ¶5)

    • Jer 40:1-6—Jehovah het vir sy getroue kneg Jeremia gesorg (it-2-E 482)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 42:1-3; 43:2, 4—Watter lesse kan ons leer uit Johanan se fout? (w03 5/1 10 ¶10)

    • Jer 43:6, 7—Waarom is die gebeure wat in hierdie verse beskryf word so belangrik? (it-1-E 463 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 40:11–41:3

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Jes 46:10—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Op 12:7-9, 12—Leer die waarheid aan ander. Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 153 ¶19-20—Nooi die persoon na die vergadering.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 90

  • “Jehovah vergeet nie julle liefde nie” (Ps 71:18): (15 min.) Bespreking. Speel die video Jehovah vergeet nie julle liefde nie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 12 ¶16-23, vensters ““Ons was verstom”” en “Produktiewe weeklikse besoeke,”; hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 123 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel