Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 April bl. 8
  • 24-30 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 24-30 April
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 April bl. 8

24-30 April

JEREMIA 29-31

  • Lied 151 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah het die nuwe verbond voorspel”: (10 min.)

    • Jer 31:31—Die nuwe verbond was eeue vooruit voorspel (it-1-E 524 ¶3-4)

    • Jer 31:32, 33—Die nuwe verbond verskil van die Wetsverbond (jr 173-174 ¶11-12)

    • Jer 31:34—Die nuwe verbond maak algehele vergifnis van sonde moontlik (jr 177 ¶18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 29:4, 7—Waarom is Joodse ballinge beveel om Babilon se ‘vrede te soek’, en hoe kan ons die beginsel toepas? (w96 5/1 11 ¶5)

    • Jer 29:10—Hoe bewys hierdie vers dat Bybelprofesieë akkuraat is? (g 6/12 14 ¶1-2)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 31:31-40

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Mt 6:10—Leer die waarheid aan ander.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Jes 9:6, 7; Op 16:14-16—Leer die waarheid aan ander.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w14 12/15 21—Tema: Wat het Jeremia bedoel toe hy gesê het dat Ragel oor haar seuns huil?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 154

  • Herinneringe vir die streekbyeenkoms: (15 min.) Toespraak. Hersien belangrike punte uit die  artikels “Herinneringe vir die streekbyeenkoms” en “Kampanje om mense na die streekbyeenkoms te nooi” in die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek van April 2016. Speel die video Herinneringe vir die streekbyeenkoms. Spoor ouers aan om hulle selfoonnommer agterop hulle jong kinders se lapelkaartjies te skryf. Dit sal saalwagters help om die ouers te kontak as ’n kind verdwaal. Help almal om uit te sien na die streekbyeenkoms vir 2017.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 11 ¶22-28, hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 120 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel