Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 April bl. 6
  • 17-23 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-23 April
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 April bl. 6

17-23 April

JEREMIA 25-28

  • Lied 137 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wees dapper soos Jeremia”: (10 min.)

    • Jer 26:2-6—Jehovah het vir Jeremia gesê om die mense te waarsku (w09 12/1 24 ¶6)

    • Jer 26:8, 9, 12, 13—Jeremia het nie toegelaat dat sy teenstanders hom bangmaak nie (jr 21 ¶13)

    • Jer 26:16, 24—Jehovah het sy moedige profeet beskerm (w09 12/1 25 ¶1)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 27:2, 3—Waarom het boodskappers uit verskillende nasies na Jerusalem gekom, en waarom het Jeremia vir hulle jukke gemaak? (jr 27 ¶21)

    • Jer 28:11—Hoe het Jeremia verstandig opgetree toe Hananja hom teëgestaan het, en wat kan sy voorbeeld ons leer? (jr 187-188 ¶11-12)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 27:12-22

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) T-36a​—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) T-36​—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 7 ¶4-5—Wys hoe om die student se hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 17

  • “Koninkryksliedere spoor ons aan”: (15 min.) Bespreking. Speel die video ’n Lied wat werkers aangespoor het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 11 ¶9-21

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 26 en gebed

a Pamflet Wat is die Koninkryk van God?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel