Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 April bl. 4
  • 10-16 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 April
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 April bl. 4

10-16 April

JEREMIA 22-24

  • Lied 52 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Het jy ’n ‘hart om Jehovah te ken’?”: (10 min.)

    • Jer 24:1-3—Jehovah het mense met vye vergelyk (w13 3/15 8 ¶2)

    • Jer 24:4-7—Die goeie vye het nederige mense met gehoorsame harte voorgestel (w13 3/15 8 ¶4)

    • Jer 24:8-10—Die slegte vye het opstandige mense met ongehoorsame harte voorgestel (w13 3/15 8 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 22:30—Hoekom kan ons sê dat hierdie bevel nie op Jesus van toepassing is nie? (w07 3/15 10 ¶9)

    • Jer 23:33—Wat is “die las van Jehovah”? (w07 3/15 11 ¶1)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 23:25-36

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.2a—Lê die grondslag vir die herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.2​—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 5 ¶1-2—Wys hoe om die student se hart te bereik.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 60

  • “Jy kan ’n onbedrywige Christen aanmoedig”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Moedig onbedrywiges aan.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 11 ¶1-8

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 93 en gebed

a Ontwaak!, Nr. 2 van 2017

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel