Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 April bl. 2
  • 3-9 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 3-9 April
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 April bl. 2

3-9 April

JEREMIA 17-21

  • Lied 69 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Laat Jehovah jou denke en dade vorm”: (10 min.)

    • Jer 18:1-4—’n Pottebakker kan besluit hoe hy klei wil vorm (w99 4/1 22 ¶3)

    • Jer 18:5-10—Jehovah kan besluit hoe hy ons wil vorm (it-2-E 776 ¶4)

    • Jer 18:11—Laat Jehovah jou vorm (w99 4/1 22 ¶4-5)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 17:9—Hoe kan die bedrieglikheid van die hart na vore kom? (w01 10/15 25 ¶13)

    • Jer 20:7—Hoe het Jehovah sy krag teen Jeremia gebruik en hom mislei? (w07 3/15 9 ¶6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 21:3-14

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op die “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig almal aan om ’n herbesoek te doen by elkeen wat die pamflet Wat is die Koninkryk van God? geneem het.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 118

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.) Een moontlikheid is om lesse uit die Jaarboek te bespreek (yb16 21 ¶3)

  • “Laat hulle welkom voel”: (10 min.) Begin met ’n toespraak van drie minute. Sluit af met die video Steve Gerdes: Ons sal nooit vergeet hoe hy ons gegroet het nie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 10 ¶12-19, venster “Progressiewe verligting oor die gebruik van die kruis,” hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 5 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel