Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Januarie bl. 4
  • 16-22 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Januarie bl. 4

16-22 Januarie

JESAJA 34-37

  • Lied 31 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hiskia was beloon vir sy geloof”: (10 min.)

    • Jes 36:1, 4-10, 15, 18-20—Die Assiriërs het Jehovah uitgetart en sy volk gedreig (ip-1 385-388 ¶7-14)

    • Jes 37:1, 2, 14-20—Hiskia het sy vertroue in Jehovah gestel (ip-1 389-391 ¶15-17)

    • Jes 37:33-38—Jehovah het sy volk beskerm (ip-1 391-394 ¶18-22)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 35:8—Wat was “die Weg van Heiligheid” en wie is daarop toegelaat? (w08 5/15 26 ¶4; 27 ¶1)

    • Jes 36:2, 3, 22—Hoe het Sebna ’n goeie voorbeeld gestel as iemand wat dissipline aanvaar het? (w07 1/15 8 ¶6)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 36:1-12

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Mt 24:3, 7, 14—Leer die waarheid aan ander—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) 2Ti 3:1-5—Leer die waarheid aan ander—Gee vir die persoon ’n JW.ORG-kontakkaartjie.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 31-32 ¶11-12—Nooi die persoon na die vergadering.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 91

  • “O Jehovah, . . . in u het ek my vertroue gestel”: (15 min.) Vrae en antwoorde. Speel eers “O Jehovah, . . . in u het ek my vertroue gestel”—Videogreep.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 7 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 96 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel