Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Januarie bl. 2
  • 2-8 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 2-8 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Januarie bl. 2

2-8 Januarie

JESAJA 24-28

  • Lied 12 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah sorg vir sy volk”: (10 min.)

    • Jes 25:4, 5—Jehovah is ’n geestelike toevlug vir almal wat hom wil dien (ip-1 272 ¶5)

    • Jes 25:6—Jehovah het sy belofte gehou om ’n oorvloed geestelike voedsel te voorsien (w16.05 28 ¶4; ip-1 273 ¶6-7)

    • Jes 25:7, 8—Binnekort sal sonde en die dood vir ewig verwyder word (w14 9/15 26 ¶15; ip-1 273-274 ¶8-9)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jes 26:15—Hoe kan ons help om “al die grense van die land” uit te brei? (w15 7/15 8 ¶18)

    • Jes 26:20—Wat is die “binnekamers” blykbaar? (w13 3/15 23 ¶15-16)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jes 28:1-13

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is. Verkondigers kan gedurende Januarie die brosjure Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe aanbied wanneer hulle iemand ontmoet wat meer bewyse wil hê dat daar ’n Skepper is. Spoor almal aan om die video Is lewe geskep? by elke gepaste geleentheid te wys.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 138

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek wat ons geleer het uit die Jaarboek (yb16 140-142).

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 6 ¶8-15, en venster “Vroeë streekbyeenkomste wat die predikingswerk bevorder het”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 66 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel