Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 November bl. 6
  • 21-​27 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 21-​27 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 November bl. 6

21-27 November

PREDIKER 7-12

  • Lied 41 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Dink . . . aan jou Grootse Skepper in die dae van jou jonkheid”: (10 min.)

    • Pr 12:1—Jongmense moet hulle tyd en energie in God se diens gebruik (w14 1/15 18 ¶3; 22 ¶1)

    • Pr 12:2-7—Jongmense word nie beperk deur “die rampspoedige dae” wat met bejaardheid gepaardgaan nie (w08 11/15 23 ¶2; w06 11/1 16 ¶8)

    • Pr 12:13, 14—Om Jehovah te dien is die beste manier om jou lewe sinvol te maak (w11 11/1 21 ¶1-6)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Pr 10:1—Wat kan “’n bietjie dwaasheid aan iemand doen wat kosbaar is weens wysheid”? (w06 11/1 16 ¶4)

    • Pr 11:1—Wat beteken dit om ‘jou brood op die oppervlak van die waters uit te stuur’? (w06 11/1 16 ¶6)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Pr 10:12–11:10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) 2Ti 3:1-5 —Leer die waarheid aan ander.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Jes 44:27–45:2 —Leer die waarheid aan ander.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 25-26 ¶18-20 —Nooi die student na die vergaderinge.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 95

  • “Jongmense—Gaan nou deur die ‘groot deur’”: (15 min.) Speel die video Jongmense​—Jehovah is lief vir julle. Bespreek dan die artikel.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 4 ¶7-15 en die vensters “Hoe Die Wagtoring God se naam verheerlik het,” en “’n Kragtige rede om te preek”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 148 en gebed

    Let wel: Speel die lied eers een keer deur voordat dit gesing word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel