Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 November bl. 2
  • 7-13 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 November bl. 2

7-13 November

SPREUKE 27-31

  • Lied 86 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die Bybel beskryf ’n bekwame vrou”: (10 min.)

    • Spr 31:10-12—Sy is betroubaar (w15 1/15 20 ¶10; w00 2/1 31 ¶2; it-2-E 1183)

    • Spr 31:13-27—Sy is hardwerkend (w00 2/1 31 ¶3-4)

    • Spr 31:28-31—Sy is ’n geestelike persoon en moet geprys word (w15 1/15 20 ¶8; w00 2/1 31 ¶5, 8)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Spr 27:12—Hoe kan ons toon dat ons skerpsinnig is wanneer dit by vermaak kom? (w15 7/1 8 ¶3)

    • Spr 27:21—Hoe word ’n persoon “getoets volgens sy lof”? (w11 8/1 29 ¶2; w06 9/15 19 ¶12)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 29:11–30:4

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 89

  • “Haar eienaar is iemand wat bekend is in die poorte”: (5 min.) Toespraak deur ’n ouer man.

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.) Een moontlikheid is om die lesse te bespreek wat ons geleer het uit die Jaarboek (yb16 40-41).

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 3¶13-22, die tabel “Jehovah openbaar sy voorneme progressief” en die venster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 108 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel