Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 7
  • 31 Oktober–6 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 31 Oktober–6 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 7

31 Oktober–6 November

SPREUKE 22-26

  • Lied 88 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Lei ’n seun op volgens die weg vir hom”: (10 min.)

    • Spr 22:6; 23:24, 25—Goddelike opleiding gee kinders die beste geleentheid om gelukkige, tevrede en verantwoordelike volwassenes te word (w08 4/1 16; w07 6/1 31)

    • Spr 22:15; 23:13, 14—“Die roede” verwys na alle vorme van dissipline in die gesin (w97 10/15 32; it-2-E 818 ¶4)

    • Spr 23:22—Volwasse kinders kan baat vind by hulle ouers se wysheid (w04 6/15 14 ¶1-3; w00 6/15 21 ¶13)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Spr 24:16—Hoe spoor hierdie spreuk ons aan om in die wedloop van die lewe te volhard? (w13 3/15 4-5 ¶5-8)

    • Spr 24:27—Hoe moet ons hierdie spreuk verstaan? (w09 10/15 12 ¶1)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 22:1-21

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) JW.ORG-kontakkaartjie—Getuig informeel.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) JW.ORG-kontakkaartjie—Lê die grondslag vir ’n herbesoek en sluit af deur die video Waarom moet jy die Bybel studeer? in te lui.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 179-181 ¶18-19

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 101

  • “Maak jy goed gebruik van die JW.ORG-kontakkaartjies?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video van die voorgestelde aanbieding en bespreek waarom dit doeltreffend is. Spoor verkondigers aan om altyd ’n paar kontakkaartjies by hulle te hou.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 3 ¶1-12 en “Deel 1​—Koninkrykswaarheid—​Die voorsiening van geestelike voedsel” op bl. 30-31

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 146 en gebed

    Let wel: Speel die lied eers een keer deur voordat die gemeente dit sing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel