Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 September bl. 6
  • 26 September–2 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 26 September–2 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 September bl. 6

26 September–2 Oktober

PSALM 142-150

  • Lied 134 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah is groot en baie lofwaardig”: (10 min.)

    • Ps 145:1-9—Jehovah se grootheid is onbeperk (w04 1/15 10 ¶3-4; 11 ¶7-8; 14 ¶20-21; 15 ¶2)

    • Ps 145:10-13—Jehovah se lojales loof hom (w04 1/15 15 ¶3-6)

    • Ps 145:14-16—Jehovah ondersteun en help sy lojales (w04 1/15 17-18 ¶10-14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 143:8—Hoe help hierdie vers ons om elke dag tot heerlikheid van Jehovah te lewe? (w10 1/15 21 ¶1-2)

    • Ps 150:6—Watter verpligting word in die laaste vers van die boek Psalm beklemtoon? (it-2-E 448)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 145:1-21

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) 1Pe 5:7—Leer die waarheid aan ander.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Ps 37:9-11—Leer die waarheid aan ander.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 9 ¶3—Help die student om die materiaal toe te pas.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 99

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Spoor belangstellendes aan om vergaderinge by te woon”: (15 min.) Bespreking. Gee vir almal in die gehoor ’n uitnodiging na die gemeentelike vergaderinge en bespreek bladsy 2 kortliks. Wys die video-demonstrasie van ’n verkondiger wat iemand op sy tydskrifroete nooi om die vergadering by te woon. Sluit af deur die venster “Aanbod vir Oktober: Uitnodiging na gemeentelike vergaderinge” te bespreek.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 1 ¶11-20, tabel op bl. 10 “Die koring en die onkruid” en tabel op bl. 12 “Geslag”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 145 en gebed

    Let wel: Speel die lied asseblief eers een keer deur en laat die gemeente dan die nuwe lied sing.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel