Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Augustus bl. 6
  • “Dank Jehovah”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Dank Jehovah”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Dank Jehovah en word geseën
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
  • Hou jy jou oë gevestig op die beloning?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Jaarteks vir 2015
    2015 Jaarboek van Jehovah se Getuies
  • “Seën Jehovah”—Waarom?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Augustus bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 106-109

“Dank Jehovah”

Moses en die Israeliete dank Jehovah

Waarom het die Israeliete vinnig van Jehovah se reddingsdade vergeet?

106:7, 13, 14

  • Hulle het nie hulle oë gevestig gehou op Jehovah nie, maar hulle het op hulle onmiddellike gerief en vleeslike bekommernisse begin fokus

Hoe kan jy ’n dankbare hart ontwikkel en dit behou?

106:1-5

  • Fokus op die baie redes wat jy het om dankbaar te wees

  • Peins oor die hoop vir die toekoms

  • Dank Jehovah in gebed vir spesifieke seëninge

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel