Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Augustus bl. 5
  • 15-​21 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 15-​21 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Augustus bl. 5

15-21 Augustus

PSALM 102-105

  • Lied 80 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah hou in gedagte dat ons stof is”: (10 min.)

    • Ps 103:8-12—Jehovah is barmhartig en vergewe ons wanneer ons berouvol is (w13 6/15 20 ¶14; w12 7/15 16 ¶17)

    • Ps 103:13, 14—Jehovah is ten volle bewus van ons beperkings (w15 4/15 23 ¶8; w13 6/15 15 ¶16)

    • Ps 103:19, 22—Waardering vir Jehovah se barmhartigheid en medelye moet ons beweeg om sy soewereiniteit te ondersteun (w10 11/15 25 ¶5; w07 12/1 21 ¶1)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 102:12, 27—Hoe help dit ons as ons gefokus bly op ons verhouding met Jehovah wanneer ons probleme het? (w14 3/15 16 ¶19-21)

    • Ps 103:13—Waarom verhoor Jehovah nie al ons gebede onmiddellik nie? (w15 4/15 22 ¶7)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 105:24-45

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) g16.4 10-11—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) g16.4 10-11—Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 164-166 ¶3-4—Help die student om te sien hoe hy die inligting kan toepas.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 91

  • Moet nooit vergeet wat Jehovah vir jou gedoen het nie (Ps 103:1-5): (15 min.) Bespreking. Speel eers die jw.org-video Ek was moeg vir my lewenswyse. (Kyk onder OMTRENT ONS > BEDRYWIGHEDE.) Bespreek dan die volgende vrae: Watter redes het ons om Jehovah te loof? Na watter toekomstige seëninge kan ons uitsien as gevolg van Jehovah se goedheid?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 22 ¶1-13

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 131 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel