Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Augustus bl. 2
  • 1-⁠7 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-⁠7 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Augustus bl. 2

1-7 Augustus

PSALM 87-91

  • Lied 49 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Bly in die skuilplek van die Allerhoogste”: (10 min.)

    • Ps 91:1, 2—Jehovah se “skuilplek” bied geestelike veiligheid (w10 2/15 26-27 ¶10-11)

    • Ps 91:3—Satan is soos ’n voëlvanger en probeer ons verstrik (w07 10/1 26-30 ¶1-18)

    • Ps 91:9-14—Jehovah is ons toevlug (w10 1/15 10 ¶13-14; w01 11/15 19-20 ¶13-19)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 89:34-37—Na watter verbond verwys hierdie verse, en hoe het Jehovah die betroubaarheid daarvan toegelig? (w14 10/15 10 ¶14; w07 7/15 32 ¶3-4)

    • Ps 90:10, 12—Hoe ‘tel ons ons dae sodat ons ’n wyse hart kan bekom’? (w06 7/15 13 ¶4; w01 11/15 13 ¶19)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 90:1-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 141

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Help Bybelstudente om tot toewyding en doop te vorder”: (10 min.) Bespreking. Gebruik die volgende vrae om ’n onderhoud te voer met ’n verkondiger wat iemand gehelp het om tot toewyding en doop te vorder. Hoe het jy jou student probeer help om liefde vir Jehovah in sy hart op te bou? Hoe het jy jou student gehelp om geestelike doelwitte te bereik?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 21 ¶1-12

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 137 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel