Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Julie bl. 2
  • 4-10 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Julie bl. 2

4-10 Julie

PSALM 60-68

  • Lied 104 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Loof Jehovah, die Hoorder van gebed”: (10 min.)

    • Ps 61:1, 8—Maak jou beloftes aan Jehovah ’n saak van gebed (w99 9/15 9 ¶1-4)

    • Ps 62:8—Toon dat jy op Jehovah vertrou deur jou hart voor hom in gebed uit te stort (w15 4/15 22-23 ¶6-9)

    • Ps 65:1, 2—Jehovah luister na die gebede van alle opregtes van hart (w15 4/15 19 ¶13-14; w10 4/15 5 ¶10; it-2-E 668 ¶2)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 63:3—Waarom is Jehovah se liefderyke goedhartigheid beter as die lewe? (w06 6/1 11 ¶7)

    • Ps 68:18—Wie was die “gawes in die vorm van mense”? (w06 6/1 10 ¶5)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 63:1–64:10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 81

  • “’n Eenvoudige lewe help ons om God te loof”: (15 min.) Begin deur die artikel te bespreek. Speel dan die video Ons lei ’n eenvoudige lewe en bespreek dit kortliks. (Ouer manne kan die Afrikaanse video op jw.org by “Event Media” aflaai. Die Engelse video is op tv.jw.org onder VIDEO ON DEMAND > FAMILY.) Moedig almal aan om te dink aan hoe hulle hulle lewe kan vereenvoudig sodat hulle meer in Jehovah se diens kan doen.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 19 ¶1-16

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 88 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel