13-19 Junie
PSALM 38-44
Lied 4 en gebed
Inleidende kommentaar (3 min. of minder)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah onderskraag dié wat siek is”: (10 min.)
Ps 41:1, 2—Gelukkig is dié wat ag gee op die geringes (w15 12/15 24 ¶7; w91 10/1 14 ¶6)
Ps 41:3—Jehovah sorg vir opregte persone wat siek is (w08 9/15 5 ¶12-13)
Ps 41:12—Hoop vir die toekoms kan diegene wat siek is, help om te volhard (w15 12/15 28 ¶18-19; w08 12/15 6 ¶15)
Soek na geestelike skatte: (8 min.)
Ps 39:1, 2—Hoe moet ons op ons spraak let? (w09 5/15 4 ¶5; w06 5/15 20 ¶11)
Ps 41:9—Hoe het Jesus Dawid se situasie op homself toegepas? (w11 8/15 13 ¶5; w08 9/15 5 ¶11)
Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?
Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?
Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 42:6–43:5
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g16.3
Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g16.3
Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 2 ¶4-5—Sluit af deur die student te wys waar op jw.org hy na die video Het God ’n naam? kan kyk.
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
Hou jou oë op die prys!: (15 min.) Bespreking. Wys die jw.org-video Word Jehovah se vriend—Hou jou oë op die prys! (Lied 24). (Kyk onder BYBELLERINGE > KINDERS.) Bespreek dan die ooreenstemmende aktiwiteit “Vergelyk: Die lewe nou en in die toekoms” met behulp van die volgende vrae: Watter veranderinge sal in die Paradys plaasvind? Na watter seëninge sien jy uit? Hoe kan dit jou help om te volhard as jy oor jou hoop nadink?—2Ko 4:18.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 17 ¶14-22, en hersiening van hoofstuk
Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)
Lied 36 en gebed