Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Mei bl. 6
  • 23-29 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Mei bl. 6

23-29 Mei

PSALM 19-25

  • Lied 116 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Profesieë gee besonderhede oor die Messias”: (10 min.)

    • Ps 22:1—Die Messias sou skynbaar deur God verlaat wees (w11 8/15 15 ¶16)

    • Ps 22:7, 8—Die Messias sou bespot word (w11 8/15 15 ¶13)

    • Ps 22:18—Die lot sou vir die Messias se klere gewerp word (w11 8/15 15 ¶14)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 19:14—Watter praktiese les kan ons uit hierdie vers leer? (w06 5/15 19 ¶8)

    • Ps 23:1, 2—Hoe is Jehovah ’n liefdevolle Herder? (w02 9/15 32 ¶1-2)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 25:1-22

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) bh—Gebruik ’n elektroniese toestel om ’n teks te lees.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) bh—Gebruik die soekfunksie op JW Library om ’n Bybelvers te vind wat ’n vraag van ’n huisbewoner beantwoord.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 129-130 ¶11-12​—Wys die student kortliks op ’n elektroniese toestel hoe hy JW Library kan gebruik om vir die studie voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 55

  • “Gebruik JW Library”​—Deel 2: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek die video’s Laai Bybels af en organiseer dit en Soek in ’n Bybel of publikasie. Bespreek dan die laaste onderhofie van die artikel. Nooi diegene in die gehoor om te vertel op watter ander maniere hulle JW Library in die bediening gebruik het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 16 ¶1-15

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 139 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel