Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 April bl. 5
  • Job was ’n voorbeeld van onkreukbaarheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Job was ’n voorbeeld van onkreukbaarheid
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Bybelboek nommer 18—Job
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • ‘Ek sal my onkreukbaarheid nie prysgee nie!’
    Volg hulle geloof na
  • Job het Jehovah se naam hooggehou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Glanspunte uit die boek Job
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 April bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JOB 28-32

Job was ’n voorbeeld van onkreukbaarheid

Job was vasbeslote om volgens Jehovah se sedelike standaarde te lewe

31:1

  • Hy het nie toegelaat dat sy oë dwaal nie en hy het net romantiese belangstelling in sy vrou getoon

    Job en sy vrou

Job het ’n goeie voorbeeld gestel in die manier waarop hy ander behandel het

31:13-15

  • Hy was nederig, regverdig en barmhartig. Hy was bedagsaam teenoor alle mense, hetsy hulle ryk of arm was

    Job praat met ’n jong man

Job was vrygewig, nie selfsugtig nie

31:16-19

  • Hy was behulpsaam en het aan die behoeftiges gegee

    Job gee ’n seuntjie druiwe
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel