Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 April bl. 4
  • 11-17 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 April
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 April bl. 4

11-17 April

JOB 21-27

  • Lied 83 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Job het verkeerde denke weerstaan”: (10 min.)

    • Job 22:2-7—Elifas het raad gegee wat op verkeerde gevolgtrekkings en persoonlike opinie gebaseer was (w06 3/15 15 ¶6; w05 9/15 26-27; w95 2/15 27 ¶6)

    • Job 25:4, 5—Bildad het verkeerde idees uitgespreek (w05 9/15 26-27)

    • Job 27:5, 6—Job het nie toegelaat dat ander hom laat dink dat hy as ’n handhawer van onkreukbaarheid misluk het nie (w09 8/15 4 ¶8; w06 3/15 15 ¶8)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Job 24:2—Waarom was dit so ’n ernstige oortreding om ’n grensbaken te verskuif? (it-1-E 360)

    • Job 26:7—Wat is merkwaardig omtrent Job se beskrywing van die aarde? (w15 6/1 5 ¶4; w11 7/1 26 ¶2-5)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: Job 27:1-23 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: Voorblad van g16.2— Lê die grondslag vir ’n herbesoek. (2 min. of minder)

  • Herbesoek: Voorblad van g16.2—Lê die grondslag vir die volgende besoek. (4 min. of minder)

  • Bybelstudie: bh 145 ¶3-4 (6 min. of minder)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 129

  • Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei: (15 min.) Bespreking. Speel die witbord-tekenprent Sit ’n boelie op sy plek sonder om te baklei. (Gaan na jw.org/af en kyk onder BYBELLERINGE > TIENERS.) Bespreek dan die volgende vrae: Waarom word mense geboelie? Watter negatiewe uitwerking het dit op iemand as hy geboelie word? Wat kan jy doen as jy geboelie word of hoe kan jy dit vermy? Met wie kan jy praat as jy geboelie word? Verwys die gehoor na die boek Jongmense vra, Deel 2, hoofstuk 14.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 13 ¶1-12 (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 23 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel