Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Januarie bl. 4
  • 11-17 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Januarie bl. 4

11-17 Januarie

2 KRONIEKE 33-36

  • Lied 35 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah waardeer opregte berou”: (10 min.)

    • 2Kr 33:2-9, 12-16—Barmhartigheid is aan Manasse betoon omdat hy opreg berouvol was (w05 12/1 21 ¶4)

    • 2Kr 34:18, 30, 33—As ons God se Woord lees en daaroor peins, kan dit ’n diepgaande uitwerking op ons hê (w05 12/1 21 ¶9)

    • 2Kr 36:15-17—Jehovah se medelye en geduld moenie as vanselfsprekend aanvaar word nie (w05 12/1 21 ¶6)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 2Kr 33:11—Watter profesie is vervul toe Manasse na Babilon geneem is? (it-1-E 62 ¶2)

    • 2Kr 34:1-3—Hoe kan Josia se voorbeeld ons aanmoedig? (w05 12/1 21 ¶5)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: 2Kr 34:22-33 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied Die Wagtoring aan deur die voorbladonderwerp te gebruik. Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Demonstreer hoe om ’n herbesoek te doen by iemand wat goed gereageer het toe die voorbladonderwerp van Die Wagtoring vir hulle aangebied is. Lê die grondslag vir die volgende besoek.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) Demonstreer ’n Bybelstudie (bh 9-10 ¶6-7).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 77

  • Berou maak ’n verskil: (10 min.) Toespraak deur ’n ouer man (w06 11/15 27-28 ¶7-9).

  • Vergewe vryelik: (5 min.) Bespreking. Speel die video Word Jehovah se vriend—Vergewe vryelik. (Gaan na jw.org/af en kyk onder BYBELLERINGE > KINDERS.) Nooi dan die kinders om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 6 ¶15-23, die venster “Twee merkwaardige gebede”, en hersiening van hoofstuk (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 6 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel