Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/15 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 2/15 bl. 4

Velddiensglanspunte

Gedurende Augustus is ’n groot getuienis in ons takkantoor se gebied gelewer! Meer as 20 000 broers en susters het hulppionierdiens gedoen en sowat 3 miljoen traktate is versprei. Botswana het nuwe hoogtepunte van 2 216 verkondigers, 19 762 herbesoeke en 4 785 Bybelstudies gerapporteer. Namibië het ’n uitstekende nuwe hoogtepunt van 2 422 verkondigers gehad. Swaziland het ’n nuwe hoogtepunt van 3 246 verkondigers gerapporteer. Ons is veral verheug oor die nuwe hoogtepunt van 98 775 verkondigers in Suid-Afrika. Ons sien daarna uit om binnekort 100 000 verkondigers in Suid-Afrika te hê. Mag Jehovah ons pogings seën terwyl ons voortgaan om die goeie nuus van sy Koninkryk sonder ophou te verkondig.—Hand. 5:42.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel